Rudi Muller het Sondag 12 Maart, die oggend en aand, die dienste waargeneem en ons met bedien met Woord en sang. Rudi het voorwaar ‘n groot passie vir die Here en sy talent en getuienis het harte aangeraak en was regtig ‘n groot seën vir almal wat daar was.
Vir al die fotos kliek hier onder