Hartlik welkom aan die nuutste aankomeling in die AGS Sentraal familie. Dit is Frikkie en Lizaan Labuschagne se eerste baba seun. Sy noemnaam is Bergh en sy name is Frederik Johannes. Ons bid die gesin seen en vreugde toe. Ons deel die nuus sodat ons as familie vir mekaar kan bid. Groete Past Hannes.