Kom besoek ons
Ons is ‘n evangeliese pinkster gemeente. Dit beteken dat die Bybel as die Woord van God geglo en die Heilige Gees deur Sy gawes en bediening persoonlik beleef kan word.
Ons HOOP, dat elkeen hier, saam met ons sal GLO dat, deur ons gebede, daar ‘n LIEFDE vir mekaar, vir elke stam, volk en taal, in hierdie land sal ontstaan…. en dat God ons sal seën met herlewing!
Straat Adres
10 Beyers Naude Rylaan
Potchefstroom 2520
Kerk Dienste
Sondae – 09:00 Oggenddiens/Kinderkerk,
18:00 Aanddiens
Kerkkantoor
Maandae, Woensdae & Vrydae, 08:00 – 13:00
Tel/Fax: 018 294 6461
Epos: agspotchsentraal@absamail.co.za
Versprei God se Woord
AGS Sentraal Potchefstroom is ‘n kerk vir die mense in ons omgewing wat ook uitreik na mense om ons. Deur die bydrae van ons lede en leiers, bou ons die koninkryk van God. Deel jou ondervinding van God se werke saam met ons op sosiale media.