Ons het Sondag die voorreg gehad om vir Ewan Koekemoer aan die Here toe te wy. Baie geluk Clarika en Lourens met hierdie verbintenis om hom in die wee van die Here groot te maak.