Ons het Sondag 28 Januarie die besondere voorreg gehad om ons herderspaar se 23ste huweliksherdenking saam met hulle te vier.  Baie geluk Pastoor Hannes en Sharon, mag julle nog baie wonderlike jare saam hê.  Baie dankie vir die mooi voorbeeld wat julle vir ons as gemeente is.  Julle is voorwaar twee mense om na op te kyk vir leiding. Mag die Here julle huwelik oorvloediglik seën met net alles wat mooi en goed is.

(Kyk gerus hier onder na al die fotos)